Kollege van kardinale

'n Konsistorie van Pous Clemens V

Die Kollege van Kardinale (Collegium Cardinalium) bestaan uit alle kardinale van die Rooms-Katolieke Kerk.[1][2][3] Die kollege vervul twee pligte in die Kerk:

  • Verkiesing van 'n nuwe pous in 'n konklaaf
  • Die verskaffing van advies aan die pous oor kerksake in 'n konsistorie.
  1. Roman Catholicism. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.
  2. Sägmüller, J.B. (1908). Cardinal. In The Catholic Encyclopedia. New York: Robert Appleton Company. Besoek 27 September, 2014 by New Advent [1]
  3. The College of Cardinals – General documentation (17 Feb. 2014) The Holy See Press Office. Besoek 27 September 2014 by [2]

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search